Dagsê almal,
Ek is op soek na 95gr Nosler Partition en 90gr Nosler Ballistic Tips vir my 243. As julle dalk 'n idee het
waar ek daarvan kan raakloop, laat weet maar. Dit sal seer waardeer word!
Wederom.
243 Nosler Partition en BT
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
243 Nosler Partition en BT
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
Dagse Paul.
PM vir my jou kontakbesonderhede asb?
Eks so 99% seker dit wat jy soek is hier by ons in Potch. Sal more gaan seker maak vir jou van beskikbaarheid en prys.
Ek ry volgende Woensdag deur Piet Retief. Sal hulle sommer bring vir jou.
Met n vleisie.....

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
Nice one, Mellies!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
Jis, ou Mellies. Net wanneer 'n mens begin dink daar is nie meer hero's in die wêreld oor nie, dan kom 'n ou soos jy en die klein seuntjie in
my kan weer in Superman glo!
My selnommer is 082 sewe 8 vyf 1 nul 9 vier.
Dankie byvoorbaat vir die moeite.
my kan weer in Superman glo!
My selnommer is 082 sewe 8 vyf 1 nul 9 vier.
Dankie byvoorbaat vir die moeite.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
Paul, ek sien SO se website wys dat 90gr BTs in voorraad is.PaulM wrote:Dagsê almal,
Ek is op soek na 95gr Nosler Partition en 90gr Nosler Ballistic Tips vir my 243. As julle dalk 'n idee het
waar ek daarvan kan raakloop, laat weet maar. Dit sal seer waardeer word!
Wederom.
Met n vleisie...
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
Om Mellies te ken het sy voordele. Haha
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
hulle website wys baie goed wat al vergete nie daar isMellies270 wrote:Paul, ek sien SO se website wys dat 90gr BTs in voorraad is.PaulM wrote:Dagsê almal,
Ek is op soek na 95gr Nosler Partition en 90gr Nosler Ballistic Tips vir my 243. As julle dalk 'n idee het
waar ek daarvan kan raakloop, laat weet maar. Dit sal seer waardeer word!
Wederom.
Met n vleisie...
HOU HOM DAAI DIKTE
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
Dit kan jy weer sê, Savage!!savage wrote:Om Mellies te ken het sy voordele. Haha
Dankie Mellies.
Ek het intussen met Peregrines begin speel, en is tot dusver baie tevrede. Hulle is ook baie
makliker om in die hande te kry as die Noslers.
Dankie vir jou moeite.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
savage wrote:Om Mellies te ken het sy voordele. Haha
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 243 Nosler Partition en BT
Plesier mnr!PaulM wrote:Dit kan jy weer sê, Savage!!savage wrote:Om Mellies te ken het sy voordele. Haha
Dankie Mellies.
Ek het intussen met Peregrines begin speel, en is tot dusver baie tevrede. Hulle is ook baie
makliker om in die hande te kry as die Noslers.
Dankie vir jou moeite.