Luiperd VS jagter

Post Reply
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Luiperd VS jagter

Post by matewis »

Manne wat dink julle hiervan? Gelukkig het die ander manne kopgehou, maar in my onkunde lyk dit vir my of daar baie goed was wat anders gedoen kon word.

https://www.youtube.com/watch?v=TTUYl4KONYA

As iemand dalk kan help om die video op te laai asb?
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Luiperd VS jagter

Post by henried »


User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Luiperd VS jagter

Post by matewis »

Dankie
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Luiperd VS jagter

Post by Philip_R »

Ek dink as mens so kat gaan skiet moet die eerste skoot raak wees anders het hy altyd n kans om mens seer te maak, die man het darem lig daarvan afgekom. In daardie lang gras storm hy van baie naby af en dan storm hy nog na die manne sonder gewere toe langs die met gewere. Die wat dus kon skiet konnie in n reguit lynskiet soos hy storm nie. Hulle het mooi kop gehou toe die kat op die man is.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: Luiperd VS jagter

Post by japievan »

Die storie wat ek gehoor het is die man dood. Glo baie intern gebloei.
Post Reply