Ek is nou al vier nagte agter n jakkals se bloed aan. Hy kom net nie in nie. Hy kyk net op en dan draf hy weer weg agter n hoogte weg. Dan skuif ek maar weer agter hom aan.
Nou net by die huis gekom, toe hoor ek hom roep. Nou kan hy in sy m@#$% gaan. Hy het nou gewen, maar ek kom weer na my knie opperasie terug.
Nuwe jakkals
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Nuwe jakkals
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: Nuwe jakkals
Hallo Heinz
Jy moet seker maak dat jy onder die jakkals se wind is sodat hy jou nie ruik nie.Met die helder maan kan dit ook wees dat die jakkals jou sien.As dit 'n jong jakkals is moet jy poog om binne sy looparea te roep sodat hy nie bang is on in te kom nie.Jy moet ook glad nie aggresiewe jakkalsroepe gebruik nie.Dit sal hom beslis nie laat inkom nie.Gebruik baie kosklanke en klanke wat nuuskierigheid uitlok soos bv. allegaartjie pikant, boomrot ens.Later in jou roepsessie kan jy Vossie 3 ,Vossie A en B probeer.Ek het 'n week terug een ingeroep met bakoor jakkals baklei M van Jason. Sterkte hoop jy klop hom en moenie die area oorroep (konsert) hou nie.Die jong jakke het nou vanaf die bure ingekom en is versigtig omdat die nuwe area (plaas) nou vir hulle vreemd is.Hulle is egter dom en kan maklik uitoorle word.Jy kan ook probeer om hom met wit lig sonder roepklanke met bakkie te gaan soek en te skiet.Hy is nie alleen nie en daar sal maatjies ook wees.Ek het 'n week terug een ingeroep met bakoor jakkals baklei M van Jason. Sterkte hoop jy klop hom en moenie die area oorroep (konsert) hou nie.
Groete Naghond

- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: Nuwe jakkals
Ek hoop jy en die wetter se paaie kruis sommer gou weer, sterkte met die opperasie.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe jakkals
die roep sal werk. rooijakkals setees
https://www.youtube.com/watch?v=OvtzXXgkdRM

HOU HOM DAAI DIKTE
- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: Nuwe jakkals
LMGA as dit nie werk nie moet n man maar oppak en ander plaas loop soek.cassie_calvinia wrote:die roep sal werk. rooijakkals setees
https://www.youtube.com/watch?v=OvtzXXgkdRM
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Nuwe jakkals
ek wou nou vir jou se probeer n dagroep maar dit gaan neuk met die knie 