side by side of UTV

Post Reply
karoo boer
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Mon Feb 10, 2014 7:09 pm

side by side of UTV

Post by karoo boer »

Halo

Ek soek bietjie raad asb. Ek wil graag n Side by Side koop en hom inrig vir jakkals jag op my plaas...

My problem is egter my hele plaas se paaie is twee spore wat oor die jare met n bakkie uitgery is. As ek die goed so kyk gaan hulle dan nie spoor nie en mens gaan vreeslik ruk en pluk as jy ry. Is dit so? en kan mens nie spacers insit wat maak dat hy spoor sodat mens kan ry op twee spoor paaie nie?

Enige raad sal welkom wees!

Groete
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: side by side of UTV

Post by vossie1 »

Gaan kyk op www.toyscom.co.za
joekroon
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Jul 16, 2015 10:22 am

Re: side by side of UTV

Post by joekroon »

Yamaha rhino fits in tweespoor without spacers, the suspension is very good and goes very well over karoo bossies. Im busy building a skietstoel for mine.
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: side by side of UTV

Post by Kolhasie »

karoo boer wrote:Halo

Ek soek bietjie raad asb. Ek wil graag n Side by Side koop en hom inrig vir jakkals jag op my plaas...

My problem is egter my hele plaas se paaie is twee spore wat oor die jare met n bakkie uitgery is. As ek die goed so kyk gaan hulle dan nie spoor nie en mens gaan vreeslik ruk en pluk as jy ry. Is dit so? en kan mens nie spacers insit wat maak dat hy spoor sodat mens kan ry op twee spoor paaie nie?

Enige raad sal welkom wees!

Groete
Hy sal wel in die spoor ry maar nie presies nie die bande sal maar die middel kante van die tweespoor pad raak en dit sal ruking ens veroorsaak.

Jy kan hom spacers opsit dan is hy 100% jy kry spacers vir hulle.

Hoop jy verstaan.
Groete KH
Post Reply