Blesbok p/kg of bok
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Blesbok p/kg of bok
Kan iemand dalk my 'n aanduiding gee wat betaal die manne wat wild uitskiet(culling) vir 'n blesbok betaal hulle p/kg of vir 'n bok
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Blesbok p/kg of bok
Wens dit het met gewone biltongjag ook so gewerk.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Blesbok p/kg of bok
Ek vermoed dat die manne wat "culling" doen het onkoste om te dek (overheads), dus kan die prys struktuur nie pas by die biltong jagter.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
My siening vir biltong skiet is om p/kg te vra anders wil almal die groot bokke uitskiet om waarde vir geld te kry. Nou kan jy 'n sawwe vleisie skiet en jou nie oor 'n mik betaal en verneuk voel nie.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Stem saam!!jaracal wrote:My siening vir biltong skiet is om p/kg te vra anders wil almal die groot bokke uitskiet om waarde vir geld te kry. Nou kan jy 'n sawwe vleisie skiet en jou nie oor 'n mik betaal en verneuk voel nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
+ 1!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Nico jou post maak nie sin nie...?
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
nou wat maak nie sin nie ?Ek vra net wat betaal die manne per kg vir blesbok as hulle culling doen
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Dit hang af.
Word dit met chopper geskiet?
Word dit in die nag met bakkies geskiet?
Hoeveel bokke is daar?
Hoe lyk die terrein?
Word dit met chopper geskiet?
Word dit in die nag met bakkies geskiet?
Hoeveel bokke is daar?
Hoe lyk die terrein?
Goed, beter, 6millimeter!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
"Nou wat betaal daai mam en by"
Jammer, was nie seker nie
Jammer, was nie seker nie
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
met bakkies in die nag +/- 200 bokke (Vrystaat Noord wes )
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Seker so R13 - R14/kg as ek moet skat. berg-Bewer, Rooies en Dawie D sal beter weet.
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Re: Blesbok p/kg of bok
In die kol Geno, prys hang af van die genoemde kriteria, en dan verder wat die Kliënt wil hê, moet daar bv net ramme afkom, ensGeno wrote:Dit hang af.
Word dit met chopper geskiet?
Word dit in die nag met bakkies geskiet?
Hoeveel bokke is daar?
Hoe lyk die terrein?
Tov nagskiet is die terrein 'n groot faktor.
Huidige pryse Nico so tussen R13 - R16 / kg excl sou ek sê.
Op die stadium sal jy egter baie beter doen om die ooie te laat vang en die ramme te laat jag of oes!
Groete
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Blesbok p/kg of bok
By ons in die Karoo word die Springbok, Impala en Eland per kg gejag vir biltongjag en as jy groot bok skiet is daar nie trofee geld nie. Ons laat alhoewel nie cull nie.win270 wrote:Wens dit het met gewone biltongjag ook so gewerk.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Blesbok p/kg of bok
Smaak my ek betaal te veel, as dit so mooi klomp is gaan ek R16 tot R18/kg, afhangende hoe ver van Pta af.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Hi Boesman10
Wat is jou prys per kg op springbok, rooibok en eland ,vir biltong jagter
Dankie
Charles
Wat is jou prys per kg op springbok, rooibok en eland ,vir biltong jagter
Dankie
Charles
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Blesbok p/kg of bok
Ek stem saam met die idee dis baie billik. Ons kry self n paar biltong jagters die jaar maar nie baie nie. Watse prys kan ons vra per kilo vir vlakvark, rooibok, rooihartbees, koedoe en eland?jaracal wrote:My siening vir biltong skiet is om p/kg te vra anders wil almal die groot bokke uitskiet om waarde vir geld te kry. Nou kan jy 'n sawwe vleisie skiet en jou nie oor 'n mik betaal en verneuk voel nie.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Blesbok p/kg of bok
As die prys per kg is, moet daar natuurlik vooraf duidelikheid wees of dit vel, kop, binnegoed, pote in- of uitsluit.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Kop af, pote af, vel af en binnegoed uit. Wat sal billike pryse daarvoor wees?
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Persoonlik sou ek se rondom R24 - R26 / kg?
Dis al klaar aamsienlik beter as R16/kg wat deur die oes mark betaal word. (En ja ek verstaan die manne wat oes skiet sommer honderde in 'n paar dae).
Dis al klaar aamsienlik beter as R16/kg wat deur die oes mark betaal word. (En ja ek verstaan die manne wat oes skiet sommer honderde in 'n paar dae).
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Blesbok p/kg of bok
Ek dink die boer wat R/kg gaan vra vir biltong jagters loop ook die risiko dat sy jong diere gaan uitgeroei word en dan sit hy later net met ou diere. Hoe gaan hulle dan bepaal wat die bok geweeg het as die jagter sou kwes.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer