Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Hannes H
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am

Nuwe lid

Post by Hannes H »

Goeie dag,

Ek is nuut op die forum. Ek is 25 jaar oud, oorsprongklik van die Kaap, maar woon tans in Oos-Londen.

Jag van kleintyd af, maar die gogga het nou behoorlik gebyt! Ek skiet met 'n 25-06, 300wsm en 12br, maar ek dink daar is nog roere oppad!

Sien uit daarna om te leer by die ouer manne en saam te gesels waar ek kan.

Groete,
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe lid

Post by Boesman10 »

Welkom Hak. Hoop om nog baie van jou te hoor p die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom maat, ek hoop jy geniet dit baie op die forum
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Nuwe lid

Post by JacquesT (Stompe) »

Baie welkom hier. Hoop jy geniet dit.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Nuwe lid

Post by Ashley »

Baie welkom!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Gaaf
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Fri Sep 07, 2012 10:50 am

Re: Nuwe lid

Post by Gaaf »

Warme welkom
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Nuwe lid

Post by JuanPaul »

Welkom Hak!
Post Reply