Watter Bi-Pod
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Watter Bi-Pod
Hallo,
Ek wil graag 'n bi-pod koop vir my .270 Howa.
Wat sal julle voor en waar gaan ek die goedkoopste kry, ek is in Pretoria.
Dankie
Ek wil graag 'n bi-pod koop vir my .270 Howa.
Wat sal julle voor en waar gaan ek die goedkoopste kry, ek is in Pretoria.
Dankie
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watter Bi-Pod
Dagsê.
Ek wil jou graag die beste raad gee en bedoel dit uit my hart.
Koop ten minste 'n Harris bi-pod. Die verpakking moet sê Harris en nie "harris type" nie.
Jy gaan die helfte vir 'n kloon betaal, maar tien keer meer sukkel om konstandte groepe te skiet. Spaar liewer en koop die regte tweepoot.
Ek en Corné sien baie manne wat sukkel met lading ontwikkeling maar die roer se komponente is minderwaardig en die geweer "pas" nie die skut nie, maar hy is kwaad want sy nuwe roer wil nie kleiner as 2 duim op 100m skiet nie.
Jammer vir die les, maar ek het klaar daai skoolgeld betaal.
Groetnis.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter Bi-Pod
http://www.sinclairintl.com/
Tik onder search "atlas" in en jy sal in jou lewe nie weer na n ander bipod kyk nie.Ongelukkig is hy taamlik duur maar jy sal net een keer koop, selfs die Atlas clone is beter as enige ander spring belaaide bipod.Anders soos Gawie se Harris en nie enige ander Harris type nie.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Watter Bi-Pod
Ek het al drie die lengtes Harris Bipods en het gedink hulle is die spreekwoordelike "T vir Trudie", totdat ek Atlas Bipod laat kom het.
Die Harris is goed, maar die Atlas is baie beter. Wat my mal gemaak het van die harris is die rubbervoete se geneigdheid om rond te skuif op harde oppervlak soos bv. klip of skietpunt by skietbaan sodra jy die bipod probeer "load".
Die Harris het "interchangeable feet" wat vinnig geruil kan word na gelang van omstandighede. Myne het amper permanent die "spikes" op - jy kan maar vergeet dat hy rondskuif.
betaal een keer en betaal klaar...
So na die lang relaas - Harris as jy wil geld spaar en Atlas as jy net een keer wil koop...

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Watter Bi-Pod
Ek het die Rudolph gekoop en kyk wat maak hy. Nog nie gebruik nie maar sal binnekort.
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Watter Bi-Pod
Het op YT n "clip" gekyk waar hulle die Harris met die Atlas vergelyk, en die meetse lof is aan die Atlas toegewys.
"the more I practice, the luckier I get'
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Watter Bi-Pod
Reg. Ek het die Rudolph getoets vandag. Toe ek stel dat die geweer makliker moet kantel toe val van die goed uit mekaar.
Ek sal graag met Rudolph wil gesels!!
Ek sal graag met Rudolph wil gesels!!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Watter Bi-Pod
Ek sien nie Atlas op S&O se website nie... wie anders verkoop hom?
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Watter Bi-Pod
Atlas of Harris. Jou beursie moet besluit. En natuurlik wat jou kolf toelaat om aan te heg
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter Bi-Pod
Atlas moet jy bestel van sinclair in amerika maar ons het nou die week gesien hulle pos nie eers meers scope levels nie so jy kan dalk sukkel.Soos Dries daar se die Harris sit jy aan jou sling stud so jy hoef niks te verander nie, die Atlas kom aan n rail vas so jy sal n rail onder aan jou geweet moet vas sit.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Watter Bi-Pod
Dankie !Capt. Oblivious wrote:Atlas moet jy bestel van sinclair in amerika maar ons het nou die week gesien hulle pos nie eers meers scope levels nie so jy kan dalk sukkel.Soos Dries daar se die Harris sit jy aan jou sling stud so jy hoef niks te verander nie, die Atlas kom aan n rail vas so jy sal n rail onder aan jou geweet moet vas sit.
Maar ek het 'n ligte beroerte gekry toe ek sien wat hulle kos!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Watter Bi-Pod
Ek skiet nou nie kompetiesie en so aan nie.
Ek soek dit maar net vir bietjie jag of so.
Wat van Vanguard?
Ek soek dit maar net vir bietjie jag of so.
Wat van Vanguard?
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott