More manne,
Met Safari se geweer uitverkoping het ek maar ingegee en n Rem700 SPS 30-06 gekoop vir die aksie, my bankbestuurder begin al vra "watse plek is die vir wie jy so baie geld gee?".
Maar nou kan my projek begin om n 6.5-284 te bou. (Jaja ek het tyd om te wag!) Waar is die beste plek om Krieger lope in SA te koop? Op soek na n 6.5mm 1:8 heavy profile, so lank as moontlik.
Enige raad sal wardeer word.
Groete,
Albert
Krieger lope, waar is die beste plek om te koop?
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Krieger lope, waar is die beste plek om te koop?
Geluk maat.
Jy bedoel seker:"Wie het een?"
Bestel maar by S&O. Niemand het meer een wat staan en stof vergader erens nie.
Jy bedoel seker:"Wie het een?"
Bestel maar by S&O. Niemand het meer een wat staan en stof vergader erens nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Krieger lope, waar is die beste plek om te koop?
Beste is by die plek wat voorraad het.Op die stadium is terry harrison in die kaap area enigste een met so bietjie voorraad.prys ongelukkig R9000 stuk
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Krieger lope, waar is die beste plek om te koop?
Dankie vir die raad. Ek sal bietjie rond bel, het geduld so ek kan maar hoor wie bring die volgende bestelling.

