.338 Barnes LRX 280gn

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Broadbandboer

.338 Barnes LRX 280gn

Post by Broadbandboer »

Dagse manne.

Weet enige van julle waar ek 280gn .338 Barnes LRX punte in die hande kan kry.

Dankie byvoorbaat.
Post Reply