Nuut Hier
-
Plaasboer
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Feb 10, 2015 4:41 pm
Re: Nuut Hier
Ek sal seker nog uitvind hoe werk dinge hier net gewoond aan Facebook.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuut Hier
dagse!
van waar is jy?
met wat jag jy?
vertel bietjie meer!
welkom! ek hoop jy kan ons sommer baie lees
van waar is jy?
met wat jag jy?
vertel bietjie meer!
welkom! ek hoop jy kan ons sommer baie lees
HOU HOM DAAI DIKTE
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuut Hier
Dagse Henre en welkom. Waar in die land is jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
