Page 1 of 1
Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Tue Feb 10, 2015 2:50 pm
by sako 30-06
Ken iemand die model Tikka?Daar is een te koop en my vriend oorweeg dit sterk.
Enige advies?
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Tue Feb 10, 2015 3:13 pm
by Drenalinjunkie
Soos enige Tikka is dit n puik geweer!
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Tue Feb 10, 2015 3:20 pm
by sako 30-06
Dis wat ek ook dink.
Geweer is in n uitstekende kondisie en die prys is ook baie bilik.
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Tue Feb 10, 2015 3:25 pm
by Drenalinjunkie
sako 30-06 wrote:Dis wat ek ook dink.
Geweer is in n uitstekende kondisie en die prys is ook baie bilik.
Nou waarvoor wag jy? Koop hom...
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Tue Feb 10, 2015 8:18 pm
by Johan243
Sako 30-06
Ek het so 30-06 in s/s en hy skiet n barshou,die slot aksie is seepglad en jy sal beslis nie n fout maak met die koop nie
Johan
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Tue Feb 10, 2015 10:08 pm
by Pappabeer
Praat jy van die een wat n ene Alan Drake op Guntree adverteer.
Daai geweer kom uit die vroëe 90's, en het n hele klomp skote deur, sonder te veel skoonmaak.
Dit is great aksies, my 6,5x55 is n M695, maar ek was nie gemaklik met R12K vir daai roer, en later R11K nie. Ruik n rot.
Bel my dan praat ons vêrder.
Ns. Ek werk die hele nag, so jy kan nou ook maar lui.
0829052620.
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Wed Feb 11, 2015 5:33 am
by sako 30-06
Pappabeer wrote:Praat jy van die een wat n ene Alan Drake op Guntree adverteer.
Daai geweer kom uit die vroëe 90's, en het n hele klomp skote deur, sonder te veel skoonmaak.
Dit is great aksies, my 6,5x55 is n M695, maar ek was nie gemaklik met R12K vir daai roer, en later R11K nie. Ruik n rot.
Bel my dan praat ons vêrder.
Ns. Ek werk die hele nag, so jy kan nou ook maar lui.
0829052620.
Dis hy daai,ek het vir jou n PM gestuur.
Dankie
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Wed Feb 11, 2015 5:49 am
by sako 30-06
Wat dink julle van die Special.
Tikka T3 Guerilla R13900.
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Posted: Wed Feb 11, 2015 7:48 am
by Pappabeer
sako 30-06 wrote:Wat dink julle van die Special.
Tikka T3 Guerilla R13900.
Wel, daai, of die S&O special met die Zeiss terra vir R17.
Lekker gewere.