Ken iemand die model Tikka?Daar is een te koop en my vriend oorweeg dit sterk.
Enige advies?
Tikka M695 Master deluxe.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Soos enige Tikka is dit n puik geweer!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Dis wat ek ook dink.
Geweer is in n uitstekende kondisie en die prys is ook baie bilik.
Geweer is in n uitstekende kondisie en die prys is ook baie bilik.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Nou waarvoor wag jy? Koop hom...sako 30-06 wrote:Dis wat ek ook dink.
Geweer is in n uitstekende kondisie en die prys is ook baie bilik.
-
Johan243
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Sako 30-06
Ek het so 30-06 in s/s en hy skiet n barshou,die slot aksie is seepglad en jy sal beslis nie n fout maak met die koop nie
Johan
Ek het so 30-06 in s/s en hy skiet n barshou,die slot aksie is seepglad en jy sal beslis nie n fout maak met die koop nie
Johan
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Praat jy van die een wat n ene Alan Drake op Guntree adverteer.
Daai geweer kom uit die vroëe 90's, en het n hele klomp skote deur, sonder te veel skoonmaak.
Dit is great aksies, my 6,5x55 is n M695, maar ek was nie gemaklik met R12K vir daai roer, en later R11K nie. Ruik n rot.
Bel my dan praat ons vêrder.
Ns. Ek werk die hele nag, so jy kan nou ook maar lui.
0829052620.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Dis hy daai,ek het vir jou n PM gestuur.Pappabeer wrote:Praat jy van die een wat n ene Alan Drake op Guntree adverteer.
Daai geweer kom uit die vroëe 90's, en het n hele klomp skote deur, sonder te veel skoonmaak.
Dit is great aksies, my 6,5x55 is n M695, maar ek was nie gemaklik met R12K vir daai roer, en later R11K nie. Ruik n rot.
Bel my dan praat ons vêrder.
Ns. Ek werk die hele nag, so jy kan nou ook maar lui.
0829052620.
Dankie
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Wat dink julle van die Special.
Tikka T3 Guerilla R13900.
Tikka T3 Guerilla R13900.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Tikka M695 Master deluxe.
Wel, daai, of die S&O special met die Zeiss terra vir R17.sako 30-06 wrote:Wat dink julle van die Special.
Tikka T3 Guerilla R13900.
Lekker gewere.