Laat weet die vrou.

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Chris Kreef Kruger

Laat weet die vrou.

Post by Chris Kreef Kruger »

Man sms vrou: ?Ek sal oor 20min by die huis wees, indien ek nog nie daar is nie, lees die sms weer!?

Dink dit kan werk, as sy 'n goeie sin vir humor het... lol
Post Reply