More,
Wil graag by die gesoute manne uitvind of daar iemand is wat met 'n Savage skiet sal el graag wil hoor wat julle ondervinding is met die "accu" sneller. Ek het nog nie met die geweer geskiet nie (wag vir lisensie om gedruk te word) maar die sneller voel bietjie stram. Geweersmid het gese hy sal probeer stel aan die sneller maar klink nie baie optimisties nie.
Is daar dalk 'n ander sneller wat 'n mens kan installeer op die Savage aksie. Het gister gevra of 'n mens 'n Jewell kan installeer, maar klink nie so nie.
Byvoorbaat dankie, hoor graag van julle.
Savage Accu sneller
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Savage Accu sneller
Witpietskiet het 'n Savage FTR,
Sover ek hoor is die AccuTrigger sommer bakgat!

Goed, beter, 6millimeter!
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Savage Accu sneller
Eras
My swaer het nou onlangs sy Savage 223 gekry en die sneller is wragtag lekker! Hy is nog net soos hy van sy ma af kom ons het nie nodig gehad om aan hom te karring nie! Breek baie lekker!
Willem

-
Danie Lombard .243
Re: Savage Accu sneller
Ek kan dit beaam, die savage sneller is puik.
Ek het een van die Savage aksies op my 243, my aksie het die vorige tipe sneller wat gemaak is voor die accu tipe, voledig verstelbaar. Die baste sneller wat ek al gebruik het, ek het die linker punt van my sneller vinger langs nie nael met 'n vleis saag weg gesaag. Daar kort so 'n tukkie vleis, my vinger punt is skerp. Die vinger is vreelike gevoelig, harde snellers werk nie vir my nie, dit voel of ek hang en hang aan die sneller en die skoot wil nie loop nie, die savage, remington en timney snellers is vir my die beste. Tog verkies ekke die savage sneller bo die ander.

- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
Re: Savage Accu sneller
Dankie manne, waardeer dit.