nuwe lid
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: nuwe lid
welkom Tokkels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: nuwe lid
Welkom tokkels, geniet dit mater!
Sit bietjie daai foto op jou profile by trofee kamer op, lyk na 'n meneer kedooo!
Groete
erx
Sit bietjie daai foto op jou profile by trofee kamer op, lyk na 'n meneer kedooo!
Groete
erx
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: nuwe lid
Hi Tokkels
Baiw welkom, eks net hier anderkant die berg van jou in Murraysburg, lekker lees, hiers waardevolle inligting op die forum..
Skaapwagter
Baiw welkom, eks net hier anderkant die berg van jou in Murraysburg, lekker lees, hiers waardevolle inligting op die forum..
Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: nuwe lid
Hallo
Ek is vanaf laas week hier en geniet dit baie.
Die ouens het regtig baie kennis
Welkom hier
Groetnis
Ek is vanaf laas week hier en geniet dit baie.
Die ouens het regtig baie kennis
Welkom hier
Groetnis
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: nuwe lid
welkom tokkels
nou raak ons karoo manne baie. kan al amper n sub unie stig hier op die forum

groete
pitsmit
uitenhage
nou raak ons karoo manne baie. kan al amper n sub unie stig hier op die forum
groete
pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: nuwe lid
Pit,
Jy moenie so van sub unies praat nie.
Die manne was anderdag suur toe ek voorstel om die Pretoria tak die Slagpale te noem...
Ek het selfs mooi verduidelik hoe en waarmee daar naby Moftus skies Loftus geroep moet word!
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: nuwe lid
dagsse geno
ja ek se dit maar met n paar giggels agterna ek het al gesien hoe sensitiewe saak dit is maar dis net grappe gelukkig sit ons met die grootkop hier by ons in kirkwood as ek reg is
dink jy daar sal iets uitkom uit moftus uit as jy roep. die goed wat daar ronhardloop is mos al lank in die tand
en hulle sukkel alreeds om op die veld rond te hardloop wat nog as jy moet roep

pitsmit
ja ek se dit maar met n paar giggels agterna ek het al gesien hoe sensitiewe saak dit is maar dis net grappe gelukkig sit ons met die grootkop hier by ons in kirkwood as ek reg is
dink jy daar sal iets uitkom uit moftus uit as jy roep. die goed wat daar ronhardloop is mos al lank in die tand
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: nuwe lid
Tokkels
Welkom, hoop jy like.......
Mooi loop
Francois
Welkom, hoop jy like.......
Mooi loop
Francois
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nuwe lid
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
OomKobus
Re: nuwe lid
Tokkels, Welkom,
As jy ho?r op lees sal jy sien ek is 'n Beaufort Wes laaitie van die 1960's. Het baie Gymkhana gery en perdespring in Aberdeen en Graaff Reinette gedoen teen die McCab? en Schwerdswieger poppe (daardie jare het ons net die perde gespring en nie die poppe nie) en die Willers ramme.
Jy, Skaapwagter en Pitsmit kan gerus vertel (as jul nog nie eers laaities was vra jul oubies en ooms om te vertel) hoe die koedoe getalle en groottes deur die jare van 1970 tot nou toegeneem het. Daai is 'n meneer op die foto. Wat was sy karkas massa en die horinglengte en wydt
Mooi loop,
Oom Kobus

- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: nuwe lid
jis oom kobus ek kry nou eers die boodskap . ja in 1960 was ek nog nie mens nie .op aberdeen is die skougronde se perdestalle nou lokasie dakke. ons poog om die skou storie weer te laat herleef ,maar dit gaan maar moeilik. die eerste kudus in aberdeen is in die laat sestigs geskiet .dit het meer geword , maar nadat die meeste manne in die 80,s eskom krag gekry het , en hul lande uitgebrei het , het kudu getalle ontplof .almal skiet deesdae kudus ,en sommer baie .
daardie kudu het 48,5" horings [ek weet nie van die wydte nie ] en het 189 kg skoon vleis aan die hak gehang .hy is geskiet deur lawrence hayes van jeffreysbaai met n .270 ,130g op n afstand van net oor die 200 m.
nou dat ek daaraan dink . lyk my die kudus en jakkalse het saam hier ingekom
groete
tokkels