Page 1 of 1
Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Mon Feb 02, 2015 7:35 pm
by Vleisie
Naand manne
Ek dink daaran om vir my 'n knaldemper op te sit, wat skiet julle manne op julle .22-250's?
Aangeheg is die geweer wat sal geraak word deur die besluit.
Ek luister graag
Groete
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Mon Feb 02, 2015 8:17 pm
by Baasvark
Ek worstel self met daai ene. Ook vir my 22-250 - dis nou as ek my lisensie kry....
Wat se die manne?
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Mon Feb 02, 2015 8:19 pm
by Skywalker
Naand Vleisie
Kontank gerus vir Henk van Silent Hunter op die forum hy maak rerig goeie produkte en sy diens is puik. Gebruik gerus die soek funksie op die forum sy produkte is al baie bespreek.
Christiaan
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Mon Feb 02, 2015 8:23 pm
by Vleisie
Dankie Skywalker
Ek het al met Henk gepraat, ekt eintlik net gehoop iemand hier kan my dalk raad gee oor of hul met sie Huntbuddy of Silenthunter skiet op .22-250.
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Mon Feb 02, 2015 8:24 pm
by joe rocket
Vleisie kontak vir Henk
Die reflex huntbuddy en 10 kamer sal mooi werk
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Mon Feb 02, 2015 8:46 pm
by Skywalker
Vleisie wrote:Dankie Skywalker
Ek het al met Henk gepraat, ekt eintlik net gehoop iemand hier kan my dalk raad gee oor of hul met sie Huntbuddy of Silenthunter skiet op .22-250.
Skies man.. een van my pelle skiet n 223 met Henk se hunt buddy en dis rerig n plisier om met sy geweer te skiet met die KD op. Ek moet ook by se ek nie op Henk se pay roll nie

maar sy produk werk. As jy wil voorle en skiet kan jy gerus kyk na een van sy reflex tipe met 10 of 12 kamers. Ek het so outjie op my 308 en ek het op die forum ook gese dat hy baie lekker werk en rerig sag is.
Wou nog se dis n mooi yster wat jy daar het, wat is jou setup en wat is jou applikasie vir die geweer?
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Mon Feb 02, 2015 9:06 pm
by Vleisie
Baie dankie Skywalker, is 'n lekker roer vir 'n 1ste een.
Sodra ek hom uitgesorteer het, soos wat ek hom wil he, sal dit maar wees om jakkals te jag, maar vir nou skiet ek maar nog net ghong.
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Tue Feb 03, 2015 10:14 am
by Supacow
Lekker kettie!
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Tue Feb 03, 2015 1:47 pm
by Daneel
Ek kan maar net selde se oor Henk se werk.
My 22-250 Rem werk mooi met een van sy dempers op.
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Tue Feb 03, 2015 3:17 pm
by Vleisie
Daneel watse Demper het jy op jou .22-250?
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Tue Feb 03, 2015 3:30 pm
by Daneel
Hi Vleisie
Ek dink dis die Silent hunter, 8 kamers as ek dit nie mis het nie.
Klein en hy werk baie baie mooi.
Ek het eers gedink hy gaan swaar wees(staal vs Alum) maar hy is rerig kompact en werk baie mooi.
Ek sal weer by Henk een bestel sonder om twee keer te dink.
Ek hoop dit help.
Cheers
Daneel
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Wed Feb 04, 2015 3:49 pm
by Gernie
Het n silent hunter (10) kamer op my 223 en is doek sag. Weet hy doen ook n 12 kamer maar dink dis vir groter ketties.
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Wed Feb 04, 2015 7:33 pm
by Corniel
Ek het n hunt buddy op my 222-50 howa, duk loop. Baie baie gelukkig.
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Thu Feb 05, 2015 5:43 am
by Vleisie
Manne baie dankie vir julle insette.
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Thu Feb 12, 2015 2:42 pm
by Wayne
Vleisie, I do not have one of Henks, but Kevin Healy made mine, I am very happy that I put a silencer on. Enjoy your rifle, I have the same model as yours, only in SS, I changed the tupperware for a boyds, see photo, under Gewere, 2 of my babies.
Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Thu Feb 12, 2015 4:16 pm
by Riaan Kriel
Ek het 'n Silent Hunter op my CZ550 Varmint 22-250... Daai outjie loop soos 'n huiskat met slippers....
Een van my vriende het my net vertel met die set-up (Geweer, scope, silencer, ligmount) het ek myself tot 'n selfverklaarde bakkie-jagter verdoem. Geen manier om met die set-up in die veld te loop nie. Ek het net gelag en gesê dit is seker maar so ja. Ek skiet jakkalse vanaf die bakkie uit die skietstoel met die geweer, of lê op een plek en skiet vanaf die bi-pods.. Geen manier wat ek heeldag in die veld gaan loop met hom nie. Daarvoor is daar onder gewere

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12
Posted: Thu Feb 12, 2015 9:01 pm
by Vleisie
Wayne very nice rifle you have there, ill probably put a boyds on there at some point, but a pepper black SS evolution.
Duracell het jy dalk 'n foto van daardie CZ van jou?