Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post Reply
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Vleisie »

Naand manne

Ek dink daaran om vir my 'n knaldemper op te sit, wat skiet julle manne op julle .22-250's?
Aangeheg is die geweer wat sal geraak word deur die besluit.

Ek luister graag

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Baasvark »

Ek worstel self met daai ene. Ook vir my 22-250 - dis nou as ek my lisensie kry....

Wat se die manne?
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Skywalker
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Skywalker »

Naand Vleisie

Kontank gerus vir Henk van Silent Hunter op die forum hy maak rerig goeie produkte en sy diens is puik. Gebruik gerus die soek funksie op die forum sy produkte is al baie bespreek.

Christiaan
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer

Self Defence
Beretta 90-Two 9mm

Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Vleisie »

Dankie Skywalker

Ek het al met Henk gepraat, ekt eintlik net gehoop iemand hier kan my dalk raad gee oor of hul met sie Huntbuddy of Silenthunter skiet op .22-250.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by joe rocket »

Vleisie kontak vir Henk

Die reflex huntbuddy en 10 kamer sal mooi werk
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Skywalker
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Skywalker »

Vleisie wrote:Dankie Skywalker

Ek het al met Henk gepraat, ekt eintlik net gehoop iemand hier kan my dalk raad gee oor of hul met sie Huntbuddy of Silenthunter skiet op .22-250.
Skies man.. een van my pelle skiet n 223 met Henk se hunt buddy en dis rerig n plisier om met sy geweer te skiet met die KD op. Ek moet ook by se ek nie op Henk se pay roll nie :) maar sy produk werk. As jy wil voorle en skiet kan jy gerus kyk na een van sy reflex tipe met 10 of 12 kamers. Ek het so outjie op my 308 en ek het op die forum ook gese dat hy baie lekker werk en rerig sag is.
Wou nog se dis n mooi yster wat jy daar het, wat is jou setup en wat is jou applikasie vir die geweer?
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer

Self Defence
Beretta 90-Two 9mm

Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Vleisie »

Baie dankie Skywalker, is 'n lekker roer vir 'n 1ste een.

Sodra ek hom uitgesorteer het, soos wat ek hom wil he, sal dit maar wees om jakkals te jag, maar vir nou skiet ek maar nog net ghong.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Supacow »

Lekker kettie!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Daneel »

Ek kan maar net selde se oor Henk se werk.
My 22-250 Rem werk mooi met een van sy dempers op.
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Vleisie »

Daneel watse Demper het jy op jou .22-250?
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Daneel »

Hi Vleisie

Ek dink dis die Silent hunter, 8 kamers as ek dit nie mis het nie.
Klein en hy werk baie baie mooi.
Ek het eers gedink hy gaan swaar wees(staal vs Alum) maar hy is rerig kompact en werk baie mooi.
Ek sal weer by Henk een bestel sonder om twee keer te dink.
Ek hoop dit help.

Cheers
Daneel
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Gernie »

Het n silent hunter (10) kamer op my 223 en is doek sag. Weet hy doen ook n 12 kamer maar dink dis vir groter ketties.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Corniel
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Corniel »

Ek het n hunt buddy op my 222-50 howa, duk loop. Baie baie gelukkig.
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Vleisie »

Manne baie dankie vir julle insette.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Wayne »

Vleisie, I do not have one of Henks, but Kevin Healy made mine, I am very happy that I put a silencer on. Enjoy your rifle, I have the same model as yours, only in SS, I changed the tupperware for a boyds, see photo, under Gewere, 2 of my babies.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Riaan Kriel »

Ek het 'n Silent Hunter op my CZ550 Varmint 22-250... Daai outjie loop soos 'n huiskat met slippers....

Een van my vriende het my net vertel met die set-up (Geweer, scope, silencer, ligmount) het ek myself tot 'n selfverklaarde bakkie-jagter verdoem. Geen manier om met die set-up in die veld te loop nie. Ek het net gelag en gesê dit is seker maar so ja. Ek skiet jakkalse vanaf die bakkie uit die skietstoel met die geweer, of lê op een plek en skiet vanaf die bi-pods.. Geen manier wat ek heeldag in die veld gaan loop met hom nie. Daarvoor is daar onder gewere ;)
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Knaldemper .22-250 Savage mod 12

Post by Vleisie »

Wayne very nice rifle you have there, ill probably put a boyds on there at some point, but a pepper black SS evolution.

Duracell het jy dalk 'n foto van daardie CZ van jou?
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Post Reply