Wildspryse 2011

Post Reply
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Wildspryse 2011

Post by Danie01 »

Hallo mede jagters

Ek wil bietjie hoor wat is die pryse op wild vir biltongjag in verskillende streke. Daardeur kan ons n gemiddelde prys per wildsoort bepaal en kan ons sien of ons nie heeltemal teveel vir n sekere soort bok betaal nie. Kan so ook sien wat om waar te gaan jag as daar groot prysverskille is.

Groete

Danie
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Wildspryse 2011

Post by Wielie Waps »

Danie
Dit lyk my die jaar is die pryse in die vrystaat min of meer so:
Springbok  R375
Blesbok    R750
Swart wildebees R2000 - R2500
Blou wildebees  R2500
Geroer-nie geskud nie
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wildspryse 2011

Post by JPS »

WW,


Stuur asb vir my detail oor daai plekke vir Springbok en Blesb ok in vrystaat asb. Kort 'n vlakte jag vir die jaar nog ;D

Groete
JP
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Wildspryse 2011

Post by Danie01 »

Het niemand dalk n prys vir n Koedoe of gemsbok nie?? :o
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Wildspryse 2011

Post by Andy »

Wielie Waps,

Sal jy asb daai besonderhede van die plase vir my ook stuur. Wat kos elande in die Vrystaat?

Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
Post Reply