Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Rob N
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Feb 01, 2015 9:19 pm

Nuwe lid

Post by Rob N »

Dag se,

Ek het nou as lid hier by Jacaral aangesluit.

Ek is nog nie n gesoute jagter soos baie van die lede hier by Jacaral nie.
Ek hoop om baie by julle te kan leer en in die kennis te kan deel van al die lede op die forum.

Groete.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Heinz Petersen »

Welkom Rob.
Vertel ons waar jy woonagtig is en die skietgoed wat jy het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe lid

Post by Boesman10 »

Dagse Rob en welkom op die forum. Waar in die land is jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Rob N
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sun Feb 01, 2015 9:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by Rob N »

Ek is van Pretoria af. Ek is nou opsoek na n geweer. Stel belang in n Musgrave. Ek is ook opsoek na meer inligting rakende die geweer. Ek het n paar fotos gaan post onder Musgrave. Die topic se naam is "Watse Musgrave" as jul sou belangstel om te gaan kyk.

Groete.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom Rob, hoop jy geniet dit baie
Post Reply