110 grain v-max vir .270win

Post Reply
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

110 grain v-max vir .270win

Post by Naas »

Soek hulp

Ek soek biejie raad met 110grain v-max vir 270 win.
Ek skiet meestel jakke met my roer en dis hoekom
ek nou so bietjie ligter wil laai op my geweer.Ek het voorheen altyd
hornady 130 grain sst geskiet,wat ek met 53.5 grain s365 gelaai het.

As iemand my dalk kan help.en as dit moontlik is dalk vir
my n min of meer spoed kan gee.Ek hoop ek sal so 3150-3200
kan uithaal.

Baie dankie
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Michiel(MCR) »

Hi Naas,

Ek wil net graag weet die v-max'e is hulle goedkoper as die 130gr SST's?

Ek is juis nou besig om n lading vir my .270 met 130gr SST's uit tewerk sover 53.2/53.5gr moet nog fine tune.


Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Naas »

@ Michiel (MCR)

Ek het laaste wat ek gekoop het 555 / 100 betaal.
Die v-max kan ek nou kry vir 514 /100
Nie n baie groot verskul nie,maar hulle is dan baie goedkooper as nosslers

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Michiel(MCR) »

Dankie vir jou reply.
Jammer ek kan jou nie help met daai 110gr v-max'e nie.Ek sal dit ook nog seker probeer.... :)

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Naas »

Naand manne

Is die 110 grain v-max dan nou n swak keuse
vir die .270  :( .
Gebruik niemand hulle nie.

Wil baie graag ligter gaan as die 130 grain sst.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Jagtersdok »

wat is die twist op jou geweer?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Gerrit Visser »

Ek het 3450f/s gekry sonder druk 54gr S355. Nee wat Naas die v-max se BC is net te swak. R460/100 vir Nosler BT by S&O is 'n beter keuse. Na 250m is die V-max se wind op en jy wen ook nie meer as 2.5cm op 250m nie.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Naas »

Ek het 3450f/s gekry sonder druk 54gr S355. Nee wat Naas die v-max se BC is net te swak. R460/100 vir Nosler BT by S&O is 'n beter keuse. Na 250m is die V-max se wind op en jy wen ook nie meer as 2.5cm op 250m nie.

Ek hoor wat jy se,Het gou gaan kyk.Die 110 v-max (bc .370)  - 130 sst (bc .460) - nosler bt 130grain (bc .433)
Gaan daai (0.063) verskul in bc regtag so groot verskul maak.Die verste skoote vat ek nog moes skiet met die .270
was max 250 meter.Die veld by ons laat dit net nie toe nie.
Die jakke sien ons ook eers hier van so 120 meter af,as dit mooi oop is.

Dankie Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Gerrit Visser »

Naas hoe belangrik is 2.5cm vir jou op 250m. As jy op 120m jou meeste jakkals skiet is jou geweer seker op 100m gezero dan is die verskil minder as jou hart klop in die scope.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Naas »

@ Gerrit Visser

Kom ek se so.Die hoof rede hoekom ek ligter wil skiet is,maar
om n vinniger en platter trajek te kry.Op die oomblik waag ek nie eintlik
skoote oor 150 meter nie.Ek wil die trajek probeer so plat as moontlik terk,
om makkliker konvdence te bou.Ek sit nou n kd ook op om met die terugskop tehelp.Die ander groot rede vir die 110 grain is.as ek daai jakke
met daai 130 sst tref spat hulle in stukke (overkill),wat ek nie n groot voorsdtaander van is nie.
Ek weet dit gaan heelmoontlik met die 110 ook so wees,maar ek wil nie 90 grain toe gaan nie.
Het noudiedag n jak so stukkend geskiet,vam hom was bo my kop in die bos.
Sal graag al my jakke wil oplaai,daaieen was net te stukkend.

Ek dink die 2.5cm gaan help,by punt een.


Dankie Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Mac »

Ek gebruik 110 gr Vmax nou al 'n paar jaar op my .270, en is heel tevrede. Het so rukkie terug loop probleme gehad, maar nou is dit uit gesort, en alles is dollies. Jou skade is groot, maar as jy hom tref, le hy, en ek word nie betaal vir 'n vlekkie wat nie bakkie ry nie. Die theory dat die punt se wind uit is oor 200m kan maar gaan le, ek skiet gereeld oor 200, inteendeel, ek zero op 200m, en skiet so af en toe hier by 300m se koers, en as daar mis geskiet word, is die fout myne, nie die Vmax s'n

Jy kan dit met vrymoedigheid gebruik, hulle werk, en hulle werk goed. Ek laai met 50.5gr 355, kry so 2950f/s. As jy betaal word vir jou jakkalse, dan is +/_ 5 - 6 rand per punt eintlik niks nie, met skote om jou zero te check, die odd aap of Bobo ens, behoort jy ten minste 30 tot 35/50 koppe te laat bakkie ry, en met dit kan jy klaar kom om weer te skiet. As jy jou eie jakkalse skiet, werk op omtrent R30 000 per jakkals oor sy leeftyd besparing, (Klein vee plaas) en werk dan uit hoeveel boksies Vmax jy daarmee kan koop. Die goedkoopste ding op jou bakkie is jou ammo, skiet met wat werk, of wat vir jou werk, en lag al die tierlantyntjies af.

Mac
Last edited by Mac on Fri Apr 15, 2011 6:35 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: 110 grain v-max vir .270win

Post by Naas »

Baie dankie Max.

Ek wag nou net vir my kd.sal hom seker more kry.
Ek het nog so 40 sst oor waarmee ek hom gaan toets.

Sal in volgende week daai v-max laai.
Sal terug laatweet hoe hulle werk

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Post Reply