Hi my naam is Hendrik
-
Hendrik 1
Hi my naam is Hendrik
My naam is Hendrik.Ek is nuut op die forum is voor gestel deur Grumpy hoop om van julle te hoor.Ek is nuut in game en gaan begin jag ek het `n 6.5 gardone.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hi my naam is Hendrik
welkom en geniet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hi my naam is Hendrik
WELKOM EN GENIET HOM
BLOK
BLOK
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hi my naam is Hendrik
Welkom Welkom
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hi my naam is Hendrik
Hendrik
Vertel bietjie van daai GARDONE
Mooi loop
Francois
Vertel bietjie van daai GARDONE
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Hi my naam is Hendrik
Hendrik
Baie welkom op die beste forum. Geniet dit.
Groetnis
Baie welkom op die beste forum. Geniet dit.
Groetnis
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hi my naam is Hendrik
Welkom Hendrik.
Hier leer ons alman lekker saam

Peet
(veral ek
)
Hier leer ons alman lekker saam
Peet
(veral ek
Work to live, don"t live to work
-
Hendrik 1
Re: Hi my naam is Hendrik
Dit is `n 6.5mm Gardone (940xVlll).Ek het die geweer by my pa ge-erf maar ek is nog `n leek in die gebied,maar sal graag die geweer wil gebruik.
Groete Hendrik
Groete Hendrik
-
Hendrik 1
Gardone 6.5
Hier is `n link wat ek opgespoor het oor die 6.5 gardone (http://world.guns.ru/rifle/repeating-ri ... m91-e.html)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hi my naam is Hendrik
Maar daai is mos dieselfde geweer wat Lee Harvey Oswald kwansuis gebruik het om vir Kennedy te skiet?
Goed, beter, 6millimeter!
-
grumpy
Re: Hi my naam is Hendrik
Welkom Hendrik, hoop jy geniet die forum. Ek sien die gogga het jou gebyt!!!!

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hi my naam is Hendrik
welkom hendrik geniet die great forum
pitsmit
uitenhage
pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel