Tikka T3 Sporter
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Tikka T3 Sporter
Janee, dit is uiters mooi!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tikka T3 Sporter
Bitter mooi en ek laaik daai vrystaat kleur
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tikka T3 Sporter
Hahaha kerels ek gan nou teen die stroom beur en se daai is nou nie heeltemal my smaak nie
Lyk my hy het ook ma net n 20duim loop.Maar ek moet se ek hou baie van die gewoone T3 hunter
Groetnis Armand
Lyk my hy het ook ma net n 20duim loop.Maar ek moet se ek hou baie van die gewoone T3 hunter
Groetnis Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tikka T3 Sporter
Jammer manne sien nou jy kry langer lope ook!

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Tikka T3 Sporter
jy kry hom in 'n 24" loop ook,ek sou die 260 REM vat...
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka T3 Sporter
Herhinder erg aan Sako TRG...
Blok, lyk my jou prioriteite is op die regte plek!!
24'' loop vir my asb!
Blok, lyk my jou prioriteite is op die regte plek!!
24'' loop vir my asb!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tikka T3 Sporter
Ek sou die 6.5X55 vat. Die Tikka gebruik mos 'n standaard lengte aksie so hoekom wil jy nou 'n kort dop daar indruk as jy nie hoef nie.
Lapua maak alreeds 6.5x55 doppe en ek dink ons gaan nog 'n tydjie wag voor ons die Lapua 260 Rem doppe sien.
1:8" twist is reg vir die 139gr Lapua Scenar of 140 gr Berger / 142 gr Sierra met hulle ho? BC's ;)
Lapua maak alreeds 6.5x55 doppe en ek dink ons gaan nog 'n tydjie wag voor ons die Lapua 260 Rem doppe sien.
1:8" twist is reg vir die 139gr Lapua Scenar of 140 gr Berger / 142 gr Sierra met hulle ho? BC's ;)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tikka T3 Sporter
Hoe sal ek se "al moet ek saam sneuwel ek staan bankvas agter daai oranje" 
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Tikka T3 Sporter
Ludwig, ja jy kan maar hoekom as daar reeds 6.5X55 Lapua doppe is met meer spasie vir daai ekstra bietjie dryfmiddel???