Video
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Video
moes nader ry na die klompie toe. maar kon nie naby genoeg kom nie.
die eerste eene, amper gedink hys mis, maar darm nie, was 260m. en die laaste een, 415m.
die ander 3 het lank rondgele, en slap, wou net niks weet van kom nie. tot die teef hul kom haal het.
hoor hoe mooi loop die 2de skoot!
http://vid1086.photobucket.com/albums/j ... kkalse.mp4

HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Video
dit is nie lekker as die goed so le en slaapa, en jy kan net mooi niks doen nie. maar, dit is lekker dag roep kloof.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Video
Mooi Cassie. Ja die 2de skoot is goed op die oor. Ek wil net n paar goedtjies hier by my in plek kry dan kom ek weer daar na jou toe.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Video
Mooi Cassie ek kom ook sommer draai maak daar by jou.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Video
blerrie mooi 2de hou!!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Video
Samsung kamera. dit was maar ver, so beeld is swak.
die eerste een was gerange, toe sien ek die 2de een is verder. toe skat ek maar.
die eerste een was gerange, toe sien ek die 2de een is verder. toe skat ek maar.
HOU HOM DAAI DIKTE
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Video
Gebruik ook n Samsung. Heel gelukkig. Dis net die oplaai na die net wat baie lank vat
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Video
ja, dit isi maar 'n gesukkel!
ek is nou al moeg vir die ver skote! wil graag weer een onder die 100m skiet
ek is nou al moeg vir die ver skote! wil graag weer een onder die 100m skiet
HOU HOM DAAI DIKTE
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Video
Geluk Cassie met daai mooi houe. Heng nou moet ek vining SA toe kom. Het n nuwe stoel by Ian gekoop en nog nie getoets nie. Kan nie wag nie.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Video
ek is nou al moeg vir die ver skote! wil graag weer een onder die 100m skiet
Dit is darm fyn spog daai.

Dit is darm fyn spog daai.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Video
dawie....
hel nou voel ek soos 'n pp.
jammar manne, 315m, toe nie so ver soos jul gedink het nie!!!
hel nou voel ek soos 'n pp.
jammar manne, 315m, toe nie so ver soos jul gedink het nie!!!
HOU HOM DAAI DIKTE