Jaggeleentheid
-
jgeldenhuys
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Fri Jan 16, 2015 10:10 am
Jaggeleentheid
Ons is ‘n jaggroep van omtrent 10 mans wat opsoek is na jag geleenthede in die Vrystaat omgewing, ek verstaan die uitdaging om so groot groep te akkomedeer so ons vra of dit moontelik sal wees by julle? As dit moontelik is, kan ek asseblief vra of u vir my ‘n pryslys kan deurgee? jgeldenhuys@gc.co.za
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jaggeleentheid
Stel jul manne gerus voor aan die forum en vertel ons meer van julle. Die manne wat dan moontlik kan help, sal sekerlik van hulle laat hoor. Wat will julle jag en watter jagervaringe het elke lid van die groep? Ons het al in die verlede minder vleiende opmerkinge gehad oor groot jaggroepe se optredes, maar sekerlik kan ons nie veralgemeen nie.
