Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post Reply
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by GVC86 »

Hi All,

I would like to invite all the hunters to the opening day of Middelburg Bisley shooting club’s new Hunters discipline. This discipline is aimed at giving all the hunters interested a chance at shooting at longer distances than usual, and also practising the art of wind and mirage reading.

This shoot will take place on Saturday the 24th of January at Doornkop military shooting range (+-20km’s from Middelburg on the Loskop road GPS: 25*38.509’S 29*23.222’E).

Format:
· Targets will be life size antelope targets
· Shots to be taken from the prone position off of a bi-pod and rear sandbag
· 300m target will be a springbok
· 500m target will be a Blesbok
· 600m target will be a Blouwildebees
· At each distance 7 shots will be taken, 2 being test shots (optional) and then 5 counting shots
· Teams will consist of 4 shooters and wind coaching is allowed
· 60minutes per 4 man team per distance
· After every shot the target will be lowered and marked so that you will be able to see where it landed, thus aiding in wind call corrections.
· Only hunting rifles allowed

Entry:
· Entry forms will be done on the day from 07h30, but we need to let the club know how many shooters/teams will attend so that the can make the necessary arrangements. Please contact one of the following club officials to make arrangements:
o Schalk Cullinan – 082 333 9946 schalk.cullinan@optimumcoal.com
o Kallie Witthaus – 083 635 5924 witthaus.kallie@columbus.co.za
o Willem O’Neill – 082 828 5456 willem.oneill@sasol.com
· Shooting will begin from 08h30
· Cost per shooter = R100-00

Equipment needed:
· Rifle
· 25 rounds
· Hearing protection mandatory
· Ground/shooting mat
· Binoculars or spotting scopes
· Pen

General:
· Please bring own chairs, umbrellas and refreshments for the day
· After the shoot there will be a “bring and braai”
· Fires and braaiers will be provided

NB: no alcohol may be used before or during the shoot, once all rifles are down and the fires are lit we may open a few cold-ones

Regards
George
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by Nickvn »

Ons het ook n span bymekaar gesit vir die skiet. Wie gaan ook Saterdag skiet, ek het bietjie tips nodig vir die een. Enige hulp is baie welkom. Nog nooit n SWB op 600m geskiet nie.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by GVC86 »

Hi Nickvn,

Dis gaaf man, ek gaan ook daar wees. Gaan ook n eerste wees vir my om op daai afstand n SWB te skiet.
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by BennieO »

Julle is baie positief. Ek sou nie gesê het: "om op daai afstand 'n SWB te skiet"
Ek sou sê: "om op daai afstand na 'n SWB te skiet"
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by GVC86 »

BennieO wrote:Julle is baie positief. Ek sou nie gesê het: "om op daai afstand 'n SWB te skiet"
Ek sou sê: "om op daai afstand na 'n SWB te skiet"
Om die teiken raak te skiet is "niks", jy het mos n spotter wat help. Om die "killzone" te tref... dis nou waar die kuns in kom!
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by Fanta300 »

Is daar nog plek vir 'n span om in te skryf?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by Nickvn »

Ek is seker jy sal kan. Gee vir Schalk n luitjie op nul ag twee 3339946.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by Nickvn »

BennieO wrote:Julle is baie positief. Ek sou nie gesê het: "om op daai afstand 'n SWB te skiet"
Ek sou sê: "om op daai afstand na 'n SWB te skiet"

Dit is darem n BWB nie n SWB nie. BWB is bietjie groter, maar oor daai afstand maak dit seker nie veel verskil nie. ;D
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by douw »

Wat is die definisie van 'n jaggeweer?
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by GVC86 »

douw wrote:Wat is die definisie van 'n jaggeweer?
Max 26 duim loop
Max 21mm tromp deursnee

Basies dieselfde as sa jagters
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by douw »

So 6mm Rem AI met 'n medium palma 26" is reg?
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by GVC86 »

douw wrote:So 6mm Rem AI met 'n medium palma 26" is reg?
As ek dit reg het is die medium palma loop se tromp dikte so 20.5mm, indien so is hy reg.

Enige kaliber to by n 8mm mag gebruik word maar nie groter nie.

Daai roer van jou sal uitstekend wees.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by swc-tr »

Saterdag 24 Januarie is 'n bekendstellingdag, of "oefenlopie"
Kom skiet met die geweer wat jy het, moet nie te veel lees in die "reels" nie, dit sal met verloop van tyd verfyn word.
Aangeheg die inligtingstuk, kontak die mense daarop aangedui vir enige inligting of navrae, forums kan maklik die verkeerde boodskap uitdra. ;)
GVC86 praat nie namens die organiseerders nie!

Indien iemand nou nog op die laat stadium wil deelneem, kontak my, daar is slegs beperkte getal skywe.
MP Jagters Bisley bekendstelling.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by GVC86 »

swc-tr wrote: GVC86 praat nie namens die organiseerders nie!
Middag oom Schalk,

Jammer as ek dalk die verkeerde inligting oor gegee het, wou maar net dit adverteer om soveel blootstelling vir die club te kry. Daar was niemad anders wat antwoorde gegee het nie, dus het ek dit gedoen met dit wat aan my oorgedra is.

Groete
George
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hunters/Jagters Bisley Middelburg

Post by JPS »

Hoe het die shoot afgeloop?

Het self gaan oefen vir die Superlegue op Potch.

Die son het ons maar gekou met 38grade Celsius op die 600y merk op die Willebees target....
Post Reply