Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Ons het 'n wild beskikbaar vir 2015, biltong sowel as trofee vir SA Jagters.
Kontak my by hein at jaracal dot com vir meer besonderhede.
Groete
Heinrich
Kontak my by hein at jaracal dot com vir meer besonderhede.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
e-pos gestuur !
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Doppies
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Oct 24, 2012 5:35 pm
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Epos gestuur
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Net 780 km van die Paarl af. mmmmmmmmmmmmm
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Dalk moet ek een van daai Eland monsters aantree die jaar.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Hulle wag geduldig vir die manne wat wil
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Pappabeer wrote:Dalk moet ek een van daai Eland monsters aantree die jaar.
Last edited by Marc on Fri Jan 09, 2015 4:17 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Hoe moeilik is die vervoer van wapens en vleisoor die grens?
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Phillipolis is darem nog in Suid Afrika. 
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Ag lekker man. Ek dog oom Hein is van Namibia.Nickvn wrote:Phillipolis is darem nog in Suid Afrika.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Epos gestuur...
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Hallo Douw
Het jy dalk lus om 'n gesametlike jaggie te doen
Het jy dalk lus om 'n gesametlike jaggie te doen
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Ek wou nou net hoor of ons weer gaan saamryJean Marais wrote:Hallo Douw
Het jy dalk lus om 'n gesametlike jaggie te doen
Veiligheid eerste manne!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Ons kan beslis so 'n plan maak Pierre. Help darem met die brandstofkostes
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Jean as daar nog n sitplek is kom ek saam.....
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Nick, vir jou maak ek plek.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Hallo oom Jean, dit klink goed. Ek sal net eers moet bevestig met vroulief. Ons kleintjie is op 29 weke die 15de November gebore, en is onlangs eers ontslaan, so ek twyfel of alles so lekker volgens plan gaan loop as oorspronklik beplan.
Laat weet sodra jul datums ingedagte het, dan kyk ons.
Groete
Douw
N.S Ek wil net nie saam met Pierre gaan nie!
Nee wat, terg sommer net, ek sal maar buffalo wings saamvat!
Laat weet sodra jul datums ingedagte het, dan kyk ons.
Groete
Douw
N.S Ek wil net nie saam met Pierre gaan nie!
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
My plekkie is darem alreeds geboek, nou gaan jy lekker besig wees Heinrich!
Sien jou
Juan
Sien jou
Juan
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Dis reg so Douw. Sal jou op hoogte hou van enige reelings.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
E-pos gestuur.
Dankie
Dankie
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
-
Jaco123
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
E-pos gestuur.
Dankie.
Jaco.
Dankie.
Jaco.
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Pakkette vir 2015 beskikbaar op 33 000 ha in Philippolis
Dankie Hein het jou mail gekry.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha