Môre manne.
Ek en 'n vriend is opsoek na 'n jagplek in die Noordwes/Noordkaap vir Junie/Julie 2015.
Ons is opsoek na 'n trofee vark en rooibok, en sommer nog iets vir die pot.
Daar moet 'n vliegveld naby die plaas wees, of vervoer vanaf die naaste vliegveld na die plaas.
Dankie
Andries
Groot vet vlakvark
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Groot vet vlakvark
Dit klink my jy vlieg sommer na jou jagplek toe. Dit moet darem lekker wees. Waar woon jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Yeager
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am
Re: Groot vet vlakvark
Boesman
Dis 'n vriend van my se vliegtuig, ek ry net saam.
Dis 'n vriend van my se vliegtuig, ek ry net saam.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Groot vet vlakvark
Dis steeds gaaf om so 'n vriend te hê!

