3-Geweer kluis gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
mustangsa
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am

3-Geweer kluis gesoek

Post by mustangsa »

Hallo mense

Ek is opsoek na 'n 2e handse 3-geweer kluis, deur die Polisie (en SABS?) aanvaar, net iets skafliks wat mens by twee stelle trappe kan opdra :) en 3 gewere kan hou. Opsoek vir so middel na einde Januarie 2015...

Baie dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sako 30-06
Mauser .22LR
Post Reply