Andries Moller

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Andries Moller

Post by Dries101 »

Ouens ek het in die laaste twee weke twee knaldempers laat opsit by Andries Moller. Ek het van sy wapen werk gesien. Regtig uitstekend. Ek beveel hom ten sterkste aan. Kyk ek het nie geweet geweer aksies kan so baie kos nie, maar van die goed is iets om te sien.Kelby, Barnard en stiller maak mooi goed.

As ek die lotto wen laat ek n ver skiet roer daar bou sonder twyfel.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Andries Moller

Post by JPS »

Ja nee Andries se werk is uitsonderlik. Het altyd Kd's en werk gedoen by Tinus. Vinnig gewees en werk was goed. Maar Andries doen nou al my werk.

Hy het nou viend van my se F open geweer klaar gebou op Barnard aksie, broughton loop, en grs kelby x eater kolf.

Sodra ek 'n 338 Loop kan kry wat aan my vereistes voldoen bou Andries my 338LM al like hy NIKS van die Kaliber nie.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Andries Moller

Post by JPS »

Mmm,

Baie waar oor die pakwerk. Het Vrydag Tikka opgetel wat gepak was en draad gesny vir KD. Maar hy like dit niks nie, hoe se hy. "Don't call me I will call you" as dt by pak van geweer kom....
Post Reply