AYA - Haelgeweer
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
AYA - Haelgeweer
Ek het miskien 'n opsie op 'n AYA S/S haelgeweer, ek is nie seker van die model nie (omrede ek nie my bril saam gehad het nie). Ek ken nie hierdie fabikaat nie, en oorweeg die verkoper om dit te verkoop, weet ook wat 'n redelike prys sal wees nie. Die lope binne is nog mooi, met baie patina buite, dit wil voorkom of die akise "colour cased hardened" is, het twee snellers. Kan iemand my help.
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: AYA - Haelgeweer
Is dit 'n sidelock of 'n boxlock?
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: AYA - Haelgeweer
nou vra jy my vasWalter wrote:Is dit 'n sidelock of 'n boxlock?
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: AYA - Haelgeweer
As dit 'n sidelock is en jy hom nie koop nie, sal ek belangstel. Foto sal help
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: AYA - Haelgeweer
As dit `n boxlock is, is dit waarskynlik `n No 4/53 as hy ejectors het. Geen ejectors nie kan dit `n Matador of No 3 wees. As dit `n sidelock is kan dit een van `n hele paar modelle wees.
Foto's sal help.
Foto's sal help.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: AYA - Haelgeweer
Dankie Johan, sal sien of ek eersdags 'n paar foto's kan gaan neem.Johan van Wyk wrote:As dit `n boxlock is, is dit waarskynlik `n No 4/53 as hy ejectors het. Geen ejectors nie kan dit `n Matador of No 3 wees. As dit `n sidelock is kan dit een van `n hele paar modelle wees.
Foto's sal help.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: AYA - Haelgeweer
Kon nog nie fotos neem nie, ek het gister die geweer gesien en dit is 'n boxlock met ejectors, het dit vir R1500-00 gekoop.