Ek het die naweek in n winchester tydskrif van die koele gelees lyk nogal baie goed en as ek self so moet se beter as barnes. Weet iemand iets van hulle af en of hulle plaaslik beskikbaar is.
Blok.
Winchester XP3 koele
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Winchester XP3 koele
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Winchester XP3 koele
Die XP3 lyk identies aan die MRX punt wat Barnes reeds lankal op die mark het. Barnes het 'n tungsten insert om die gewig op te bring en bemark dit as 'n lang afstand koe?l. Weet net hy gaan nie goedkoop wees nie!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br