Weet iemand dalk van n goeie tweede handse een wat iemand wil verkoop of dalk wil ruil vir n Glock 19 Gen 4 wat net 75 rondtes al geskiet het?
Ek het besluit dat ek eerder n H&K USP Compact wil he as my elke dag dra wapen. Ek het niks teen Glock nie inteendeel dink ek is dit n fantastiese wapen maar ek hou meer van die H&K.
Indien so laat weet asb.
Groete
Hecklor & Koch USP Compact 9mm
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Hecklor & Koch USP Compact 9mm
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Hecklor & Koch USP Compact 9mm
Wildcard
Hoop jy kry gou een hulle is nie volop nie en manne verkoop dit nie sommer nie.
Groetnis
Jacques
Ek se altyd "as HK goed genoeg is vir die "Takies" is hy goed genoeg vir my.
Hoop jy kry gou een hulle is nie volop nie en manne verkoop dit nie sommer nie.
Groetnis
Jacques
Ek se altyd "as HK goed genoeg is vir die "Takies" is hy goed genoeg vir my.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: Hecklor & Koch USP Compact 9mm
Nes jy se Jacques.Jacquesb wrote:Wildcard
Hoop jy kry gou een hulle is nie volop nie en manne verkoop dit nie sommer nie.
Groetnis
Jacques
Ek se altyd "as HK goed genoeg is vir die "Takies" is hy goed genoeg vir my.
ek is tans al 13 jaar in die SAPD en het n paar keer te doen gedoen het met taakmag lede. Dis fantastiese handwapens.