Jaghond

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Rommel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 251
Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm

Jaghond

Post by Rommel »

Ek is opsoek na n jaghond vir n vriend, Visla, RedTick, BlueTick of soortgelyks. Dink dit gaan meer n kinderhond wees so bloedlyn maak nie regtig saak nie.
Chui
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Jun 04, 2014 10:23 pm

Re: Jaghond

Post by Chui »

Dagse Rommel,

Bel die man, sy naam is Craig Diplock. Hy het English coonhounds beskikbaar.
0833843410

Groete
User avatar
Rommel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 251
Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm

Re: Jaghond

Post by Rommel »

Dankie Chui, ek stuur die nommer aan.
Post Reply