Ek het vir my 'n meer praktiese pistool skiet baan gemaak op die plaas. Dit werk lekker en laat 'n man opnuut besef dat geplant 5-10m van 'n teiken nie oefening is nie. Ek het sommer 'n stuk harde bord laat opsny in 15x15 en 20x20 stukke. Dan hang ek dit aan 'n draad en dropper. Afstande wissel, 5-25 m.
Die outjie was een of ander tyd die week daar.
https://lh4.googleusercontent.com/-wT4lJgyPqco/VH2L6QXuJdI/AAAAAAAAFew/l_msd18LrVY/s539-no/IMG_20141129_154021.jpg
Teiken, sittend uit die bestuurder sitplek. Dis die moeilike een! Sonder om adrenalien by te sit, mis ek daai teiken gereeld.
https://lh4.googleusercontent.com/5w5VAnsIPrP2zPkXGKoHEjnJlTrfPLIqJF2ThdI6udo=w303-h539-no
2 agter die voertuig as jy uit klim.
https://lh5.googleusercontent.com/--vZjQSl0sPk/VH2NtDflxCI/AAAAAAAAFfc/-7ZpCDZBkZc/w303-h539-no/20141122_093822.jpg
Links en links agter as jy verby loop.
https://lh3.googleusercontent.com/-QkI91LjBcFI/VH2NiAnvpnI/AAAAAAAAFfM/IovJBQW4_wM/w876-h493-no/20141122_094003.jpg
Ek laai al my magasyne met so 5-10 rondtes so jy moet magasyn ruil deur die baan.
Praktiese handwapen oefen baan.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Praktiese handwapen oefen baan.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Praktiese handwapen oefen baan.
Ek gebruik ook die teikens van Hayley Strategic om akkuraatheid, sneller beheer ens te oefen. Almal is veronderstel om 2 in 'n kolletjie te wees
Dis 5 en 10m, holster, 2 skote, holster.
https://lh5.googleusercontent.com/-BLSyltlGkrc/VH2NYv0tUdI/AAAAAAAAFe8/l11ztTkJteM/w303-h539-no/20141129_085644.jpg
Kan gedoen word.
https://lh4.googleusercontent.com/KvAIWblmQKy3Tu-v8tJ17ewNVtY3ozI1gSbmLZXrFKA=w303-h539-no
https://lh5.googleusercontent.com/-BLSyltlGkrc/VH2NYv0tUdI/AAAAAAAAFe8/l11ztTkJteM/w303-h539-no/20141129_085644.jpg
Kan gedoen word.
https://lh4.googleusercontent.com/KvAIWblmQKy3Tu-v8tJ17ewNVtY3ozI1gSbmLZXrFKA=w303-h539-no
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Praktiese handwapen oefen baan.
As jy so aangaan kan jy een van die dae vir ons kom kursus aanbied.
Netjies gedoen en baie realisties. Ek sien daar word lekker met daai Cruiser teen die walle gespeel. Word ek nou lekker jaloers.
Maak 'n verskil