Waar kan ek n lee auto prime 2 kry?

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Waar kan ek n lee auto prime 2 kry?

Post by Nico Harris »

junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Waar kan ek n lee auto prime 2 kry?

Post by junglejulian »

Hi Nico!

Gerrie coetzee wapens in bloem het die gewone lee autoprime 2 met swart pannetjie asook die een met rooi handvatsel.Koste dink ek is Rondom R350 en R700.

Ek moet more daar draai dan sal ek seker maak.

Mooi loop!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Waar kan ek n lee auto prime 2 kry?

Post by Nico Harris »

Dankie Julian. Is dit spesifiek die een wat in die press pas?

Groete

Nico
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Waar kan ek n lee auto prime 2 kry?

Post by junglejulian »

ek weet hul het verseker die 2 tipes wat met die hand geprime word.sal ook uitkyk of hul die tipe het wat in die Press inskroef
Post Reply