Ek is op soek na n ackley reemer vir 6.5x57,kan iemand my help of na iemand verwys met n tel nr.
Baie dankie.
Ek is opsoek na n ackley reemer vir die 6.5x57
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Ek is opsoek na n ackley reemer vir die 6.5x57
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ek is opsoek na n ackley reemer vir die 6.5x57
Morne
Ek kan vir jou een hier he so 6 weke na jy vir my die geld oorbetaal het, R1250.00, dan is hy joune vir altyd......laat weet.
Mooi loop
Francois
Ek kan vir jou een hier he so 6 weke na jy vir my die geld oorbetaal het, R1250.00, dan is hy joune vir altyd......laat weet.
Mooi loop
Francois