Quest bullets op Quick Load

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Quest bullets op Quick Load

Post by HennieC »

Middag mense.

Is daar 'n file vir Quest bullets wat gebruik kan word vir Quick Load?
Ek wil van die punte probeur skiet ek kyk hoe werk hulle.

Enige voorstelle is welkom.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Quest bullets op Quick Load

Post by vriell »

Hennie,
Nee daar is nie maar is nie moeilik om dit op te stel nie om jou vraag te beantwoord.
Ek jag met 155gr , 150gr RN , 130 gr Quest koeels en skiet ook papier met die 130gr koeels in my 30-06 Howa 22" loop en vind hulle meer as goed genoeg hiervoor.Groeperings met almal onder 'n MOA op 100m.
Ek skiet ook die 155gr en 150gr RN in my .308 Howa 22" loop met goeie resultate.Ek maak al baie jare gebruik van Quest en het nog nooit 'n bok waarop geskiet is met hulle verloor nie.
Ek skiet ook die 174gr in my 303 met goeie resultate.Al hierdie Quest koeels is na my mening meer as geskik vir jagdoeleindes omdat almal "core bonded" is en oor die algemeen baie akkuraat is vir jagdoeleindes ,gonge skiet en papier skiet EN nog boonop baie goedkoop ook in vergelyking met meeste ander "brands".

Jy sal nie spyt wees nie AS JY KAN KRY !! GOOD LUCK !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Quest bullets op Quick Load

Post by HennieC »

Wat se maak punt kan ek gebruik vir QL of moet ek maar net van die koels meet en die mates in sit? dit sal seker maar die beste werk.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quest bullets op Quick Load

Post by tripodmvr »

Vat die Interbond of soortgelyk en skep vir jou 'n "bullet file" met die regte lengtes en gewig. Begin dan met lae lading en kalibreer. As hy behoorlik groep op voorspelde spoed het jy die regte keuse gemaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply