Probleemdiere in Dwaalboom
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Probleemdiere in Dwaalboom
Middag. Ek gaan maandag weer plaas toe vir so n week. Ons het baie probleemdiere en ons wit brahaman kalwers loop so bietjie deur. Ons vermoed die bruin hiena is verantwoordelik vir meeste van ons kalwers wat opgevreet word en baie selde kom daar n luiperd aan. Ons het heelwat rooikatte en jakkalse wat baie rooibokke opvreet. Ystervarke is n groot probleem maar sukkel om hulle te kry en skiet selde meer as een of 2 per jaar. Wat is die beste maniere om daardie diere te beheer? Ons het 1 vanghok maar vang selde iets. Dis bosveld gebied maar daar is groot dele op die plaas wat baie oop is. Hulp sal waardeer word.
Groete
Groete
Last edited by Eduard Venter on Wed Nov 26, 2014 1:49 pm, edited 1 time in total.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/11/26/387e0c3513fd787a5c801362a169e9f7.jpg
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Iets wat so mooi op die nek vat sonder om vreeslik te vreet.... Wat van rooikatwyfie wat kleintjies leer jag?
PM vir Geno & G-Force, hulle jag wyd, tot in jou omgewing ook as die betaling reg is
PM vir Geno & G-Force, hulle jag wyd, tot in jou omgewing ook as die betaling reg is
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Ja ons vermoed dis n rooikat hulle vang baie rooibokooie so.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Sal n rooikat so groot rooibok vang?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Daardie rooibokram het ek die vorige middag uit die draad uit losgeknip hy was kreupel in sy agterbeen so glo n rooikat sal hom kan vang
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Eduard as jy daai bok se vel kan afslg sal jy die byt merke kan meet en dus bepaal of dit rooikat is of dalk iets groter.Lyk wel soos kat se werk van daai een foto af.Rooikat vang maklik n rooibok ram,veral as hy n swart ram is.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Dankie sal volgende keer so maak hierdie een was al n ruk terug gevang
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Is seker nou nie jou standard 5kg rooikat nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Nee, verseker nie. Hulle is nie volop nie maar ek het al foto's gesien van 'n rooikat wat naby Mosselbaai geskiet is waar 'n ou wat so 1.8m lank is die kat onder die kieliebakke vashou met sy gesig en die kat s'n op dieselfde hoogte. Die stert en die agterpote wat afhang raak dan net-net die grond. Dit was juis 'n wyfie wat daar ook so onder groot rooibokke gevang het en die kleintjies leer jag/vang het. Hulle het die wyfie en 2 jonges bymekaar geskiet langs 'n groot rooibok wat sopas gevang was.Dries101 wrote:Is seker nou nie jou standard 5kg rooikat nie
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Shoe klink of julle n helse probleem het...maak n outing daarvan oor n naweek met die regte manne aan jou sy en sort maak die probleem op die regte wyse kleiner
JAN-HENDRIK
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Smaak my vir daai rooikat gaan jy n halwe buffel in boom moet hang en n hide bou..... Ek wil hom sien wanneer julle hom gevang het. Sterkte
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Dankie hopelik kry ek hom gaan die hok ook stel
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Probleemdiere in Dwaalboom
Het so paar weke terug die grootste een wat ek nog gesien het gekwes was bietjie ver vir haelgeweer maar dit was op buurvrou se plaas(met toestemming)
