Ek het hierdie vraag gevra in herlaai afdeling, maar kry nie voldoende antwoorde nie. Weet nie of dit dan n dom vraag is nie. Miskien hoort die vraag hier by die QL afdeling? Laat maar weet as daar nog meer inligting benodig word.
Ek het nie quickload nie, kan mens vooraf bepaal met ql of ek wel n koeel naamlik 60gr nosler partition in 224 grote kan veilig skiet teen 3100fps(spoed waar koeel stabiel raak) en of daar wel n node lê vanaf lg spoed of meer wat veilig is binne drukvlakke vir n .223 geweer 1 in 12 groefdraai en looplengte 23.6 inch lank met s335 of s321.
Die rede vir my vraag is dat ek nie onnodig die koeels wil koop as dit nie gaan voldoende stabiliseer of werk nie.
Enige raad sal waardeer word
Groetnis
Jaco
Stabilisasie met veilige drukvlakke?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Stabilisasie met veilige drukvlakke?
Met 60gr NP dui QL op spoed van 3167vps op die node teen druk van 56K (60K maks). Jou hoogte bo seespieel help baie vir stabilisasie. Kyk nou wat sê Jean se formule.
Dit lyk dus asof die spoedvlak reg is. In my Howa met 1 : 10 twist het ek al 69gr koeëls geskiet en resultate was nie te vrot nie. Die 53gr Barnes TSX met lengte bykans dieselfde as die 60gr NP doen baie goed in my geweer.
Dit lyk dus asof die spoedvlak reg is. In my Howa met 1 : 10 twist het ek al 69gr koeëls geskiet en resultate was nie te vrot nie. Die 53gr Barnes TSX met lengte bykans dieselfde as die 60gr NP doen baie goed in my geweer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

