Goeie more manne
Ek sal ontsettend baie waardeer as iemand asb kan help met die QL nodespoed.
Data is as volg:
243 Howa Varmint
24.015" looplengte
1-10twist
67.83mm TPL (0.5mm jump)
87gr Hornady Vmax
Dopkapasiteit 54.2gr H20 Lapua doppe
S365 Lot 67
Spoed as volg op volgende ladings:
42.5gr - 3016fps
3037fps
3037fps
3065fps
3079fps
42.8gr - 3072fps
3072fps
3079fps
3093fps
3100fps
By voorbaat baie dankie.
QL vir 243 Howa 87grVmax asb
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: QL vir 243 Howa 87grVmax asb
42.5gr -
3016fps
3037fps
3037fps
3065fps
3079fps
gee jou n avg van 3047 en volgens my QL en OBT sheet is daai baie naby aan n node. Die volgende node gaan te hoog wees vir veilige druk
Probeer 42.6gr
Ek het neem aan jy gebruik n standaard primer en nie n Magnum primer hier

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DanieDuP
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am
Re: QL vir 243 Howa 87grVmax asb
Dankie ek het dit ook so gaan 42.4 en 42.6 probeer.
Die ander Node wat Kallie vir my gegee het is bietjie warm met 45.6gr teen 3262fps maar bo max druk met 60594psi
Die ander Node wat Kallie vir my gegee het is bietjie warm met 45.6gr teen 3262fps maar bo max druk met 60594psi