Hello.
Ek is opsoek na 450/400 3" Brass. As iemand weet van iets wat by 'n Winkel beskikbaar is of gebruikte, laat my asseblief weet.
Dankie
450/400 NE 3" Brass
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450/400 NE 3" Brass
Ek weet Hornady maak van dit, probeer dalk hul agente.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: 450/400 NE 3" Brass
Ek het by Safari in Pretoria gesien op 'n stadium hierdie jaar.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 450/400 NE 3" Brass
Ek het gister gekyk na 'n Ruger No1 in die einste kaliber by S&O Stellenbosch. Toe wys Niel die doppe (ongelaai) vir my.