Bloemfontein Mesmakersklub uitstalling van handgemaakte messe.
Datum: 8 November 2014
Plek: Primere Skool Universitas (Tjokkies)
Tyd: 08h30 tot 15h00
Toegang - R20 sluit 'n prystrekkings nommer in.
Kinders onder 12jaar - gratis
Prystrekking: 'n Gelukkige persoon kan 'n handgemaakte mes wen.
mesuitstalling
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: mesuitstalling
Daar is ook die Brooklyn Skou wat nou einde Nov aan die gang is
