270 wsm
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
270 wsm
EK het gedink om 'n Sako ss laminated in 270 wsm aan te skaf. Wat dink julle van die kombinasie en kaliber? Ek het 'n 375 H&H vir die bos maar ek gaan bietjie sukkel op verskiet. Ek wil vanaf springbok tot gemsboek kan skiet met die oukie en ek weet ht het bietjie meer bene as die 270win.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 270 wsm
Moster
Dis 'n baie lekker kaliber vir langafstande. Ek het swartwildebeeste al geskiet op 300m met daai WSM met 'n 140gr Tsx Barnes X koeëlpunt @ 3040 fps. Hy het so min recoil dat my seun op 12 jaar hom baie gebruik. Wat ook lekker is van die 270 is dat daar 'n wye verskeidenheid beskikbare koeëlpunte beskikbaar is, selfs in tye waar sekere kalibers 'n tekort ondervind. Hy mors wel baie vleis in die bosveld toestande.
En die WSM is natuurlik heeltemal 'n ander kalant as sy Winchester-voogkaliber.
Groete
Dawie
Dis 'n baie lekker kaliber vir langafstande. Ek het swartwildebeeste al geskiet op 300m met daai WSM met 'n 140gr Tsx Barnes X koeëlpunt @ 3040 fps. Hy het so min recoil dat my seun op 12 jaar hom baie gebruik. Wat ook lekker is van die 270 is dat daar 'n wye verskeidenheid beskikbare koeëlpunte beskikbaar is, selfs in tye waar sekere kalibers 'n tekort ondervind. Hy mors wel baie vleis in die bosveld toestande.
En die WSM is natuurlik heeltemal 'n ander kalant as sy Winchester-voogkaliber.
Groete
Dawie
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: 270 wsm
Dankie Ruan, lyk my die kombinasie is ver skiet se baas. As hy Zebra kan slag so ver sal hy werk op gemsbok en kudu op karter afstand. Dawie, eks bly jy se jou seun kan hom hanteer want dan sal my mooier helfde die oukie ook kan hanteer.
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: 270 wsm
Stem saam met Dawie
Het Mei maand n Belg uit gevat om luiperd te skiet en daai 270 WSM het daai kat baie hard gestamp toe skoot klap.
Groete
Sniper
Het Mei maand n Belg uit gevat om luiperd te skiet en daai 270 WSM het daai kat baie hard gestamp toe skoot klap.
Groete
Sniper
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: 270 wsm
Die 200ft/s extra en 15% extra energie gaan verseker 'n verskil maak. Hoop die kaliber word bietjie meer populer. Ek sien almal gaan vir die 300wsm asof daar nie genoeg .30 kalibers op die mark is nie. Sover ek weet is daar net 3x.277 kalibers. 270 win, 270 wsm en 270 Weatherby Mag.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 270 wsm
Monster
Jy kry ook die .270 Savage en .270 REN.
Groete
Dawie
Jy kry ook die .270 Savage en .270 REN.
Groete
Dawie
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: 270 wsm
Ek het nog nie eers van hulle gehoor nie. Mens kry 'n 270 A.I ook. DInk ek sal maar by die wsm bly.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 270 wsm
Monster
Jy het n blink idee daar beet.
Daai WSM, is bitter gevaarlik. Sorg dat jy premium koeëls skiet, net ingeval n ding bietjie nader uitpeul, as wat jy verwag het!
Ek skiet 130gr Barnes TSX'e, @ 3250f/sek, uit my Sako hunter, en die kombinasie werk! Ek sal enige bok wat in SA wei, met hom aanvat, met baie gemoedsrus
Hou ons op hoogte, waneer jy hom begin gebruik.

Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Wouter Hugo2
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Jun 19, 2016 6:23 pm
270 wsm
Hallo manne ek kort bietjie raad
Ek wil 270 wsm aanskaf maar lees baie min oor die kaliber .In my hart het ek hom kla gekoop maar my kop vrae vrae
1.is doppe n probleem
2.loop lewe
3.hoe is recoil
4.algemene gevoel oor kaliber sal waardeer word
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk