Nuwe Aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Wessie
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Nov 05, 2014 7:59 pm

Nuwe Aansluiting

Post by Wessie »

Naand manne
My naam is Wessie en ek's al redelik lang in die tand so verskoon maar die foute met die kompertjie. Ek het nog met 'n vulpen geskryf in jonger dae.
Ek is hier van die Noordwes omgewing en ek en 'n maat maak ook so nou en dan'n draai by vrinne in die omgewing om die jakkalse te roep en te verwoes. Daar is redelike sukses maar nou nie die getalle wat julle ouens op een aand bymekaarmaak nie maar ons leer nog. Moet byvoeg ek leer geweldig baie op die forum. As ons nie binnekort 'n kurses kan bywoon nie glo ek die DVD's sal help so ons bestel sommer so go as moontlik . Nadat ek nou weer na die fotos gekyk het en die wrede skade sien wat die boggers aanrig stem tot vroulief (redelik groen want sy dans mos agteruit) nou in dat ek hulle maar kan roer.
Groetnis vir eers
Wessie
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by ruaanb »

Welkom!
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by .223 JAGTER »

Baie welkom
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by vriell »

Baie welkom Wessie.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Jaco B »

Baie Welkom.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Boesman10 »

Dagse Wessie en welkom uit die Paarl uit.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by jamalley »

Welkom Wessie, hoop jy geniet dit baie.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Frikkiedbr »

Baie welkom Wessie, geniet dit hier
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by alecjohnson »

Welkom hier en skryf nou nog met vulpen.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Gawie(13mm) »

alecjohnson wrote:Welkom hier en skryf nou nog met vulpen.
Welkom Wessie!
Alec, ons praat nie nou van 'n koki pen nie pel. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Jay Jay »

Baie welkom, Wssie
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe Aansluiting

Post by Jacquesb »

Baie welkom Wessie
Geniet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply