223 PMP doppe

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

223 PMP doppe

Post by James Wilson »

Om een of ander rede is die 223 doppe nou baie skaars in die winkels. Ek weet baie manne hier is nie werklik groot aanhangers van PMP se doppe nie. In die M4 gewere werk die doppe egter heel aanvaarbaar.

So, is hier manne met 223's wat ander doppe gebruik maar dalk nog PMP doppe het wat hulle wil verkoop? Uit die aard van die saak sal ek ook enige ander fabrikaat dop in belangstel. Standardisering van dop vervaardigers is nie n n prioriteit by semi-outo gewere nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
atplay
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am

Re: 223 PMP doppe

Post by atplay »

pm gestuur
atplay
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am

Re: 223 PMP doppe

Post by atplay »

User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: 223 PMP doppe

Post by James Wright »

een van Rickus Naude se pelle het once fired 223 brass vir R900 vir 300.

laat weet as jy belangstel dan gee ek Rickus se nommer vir jou.Ek het laasweek vir myself 'n 1000 oncefired by shooting stuff gekoop teen R2760.daar is nog heelwat gewees.
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 223 PMP doppe

Post by Andrew Leigh »

I have.

.223 Remington
Head stamp (F 27 - 77) I have 37 cases at R3.00/ea. Sized and primed, a little dull (ex military ammo)
Head stamp (F 27 - 77) I have 198 cases at R3.00/ea. Cleaned and sized (ex military ammo)
Post Reply