Middag almal.
Ek weet ek soek seker wors in n hondehok ,ek is op soek na 6mm 105 gr Hornady Amax punte.As iemand weet waar om te koop of wil ruil vir 6mm Sierra 107gr punte kontak my asb.
Dankie
Terven
105 gr AMAX punte
-
terven
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
105 gr AMAX punte
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 105 gr AMAX punte
Pm my!
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 105 gr AMAX punte
terven het jy reg gekom met die amax punte
-
terven
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: 105 gr AMAX punte
Middag Kallie
Ek het vir Nico n pm gestuur soos hy gevra het maar het nog niks van hom gehoor nie,so nee ek is nog op soek vir 105 gr 6mm Amax punte.
Dankie
Terven
Ek het vir Nico n pm gestuur soos hy gevra het maar het nog niks van hom gehoor nie,so nee ek is nog op soek vir 105 gr 6mm Amax punte.
Dankie
Terven
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: 105 gr AMAX punte
Kallie het 'n paar van hulle! 
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350