Forum lede
Een ding is seker, party ouens voel niks vir 'n geweer nie
Vriend kom kuier met Model 80 Musgrave wat hy by sy familie geerf het, die kolf is opgedons deurdat 'n groot kerf in die pistolgreep uitgesaag was, blykbaar om die geweer te laat lê in 'n "Bracket"
Aardig.
Vra groot asseblief of iemand dalk 'n oorspronglike/vervangings kolf het vir die geweer wat hy kan oorneem.
baie dankie .
Frik
Kolf vir Musgrave 80 aksie
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: Kolf vir Musgrave 80 aksie
Het n mod 90 Dulux en mod 80 al twee sal pas . 082 vyf 6 vier nege 433
Groete
Groete
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Kolf vir Musgrave 80 aksie
Johannes
Baie dankie
Ek bevestig ons gesprek en is baie bly dat jy bereid is om albei die kolwe te verkoop
Ek het gepraat met Jaco in Mariental en hy is maar te bly dat daar 'n plan is om die 243 weer aan die skiet te kry.
groete en baie dankie
Frik
Baie dankie
Ek bevestig ons gesprek en is baie bly dat jy bereid is om albei die kolwe te verkoop
Ek het gepraat met Jaco in Mariental en hy is maar te bly dat daar 'n plan is om die 243 weer aan die skiet te kry.
groete en baie dankie
Frik
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: Kolf vir Musgrave 80 aksie
Bly ek kan help, Sal hom saamvat as ek vir skoon familie in Duits-Wes gaan kuier.
Groete
Groete
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: Kolf vir Musgrave 80 aksie
Hallo Oom Frik
Los more die twee kolwe by Dirk Nesenberend se winkel in Windhoek. (Trade Center).
Groete
Los more die twee kolwe by Dirk Nesenberend se winkel in Windhoek. (Trade Center).
Groete