QL vs Somchem 243

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
HenreH
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Jul 02, 2012 1:51 pm

QL vs Somchem 243

Post by HenreH »

Middag Mede Herlaaiers

Ek will graag navraag doen vir die herlaai van 87gr Hornady Vmax punte vir my Tikka 243.

Ek het by 'n kontak van my die QL lading gekry vir die 87gr Vmax punte.

Die Kruit tersprake is S365 en die reeks lading van QL sê om te begin op 41.5gr en niks meer te laai as 44gr.

Ek is eerlik bekommer want dis ver buite die grense van somchem. :confused:

80gr SPEER SP
67.6
Start 37.4 2 967 79.3
Max 41.5 3 284 79.1

90gr SPEER SP
67.6
Start 38.5 2 765 71.8
Max 40.4 3 067 75.9

Eninge advies? ::)

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vs Somchem 243

Post by tripodmvr »

Jy is nuut hier by ons en ek weet nie hoe lank jy al herlaai nie. S365 se brandtempo was baie wisselvallig oor die laaste 2-3 jaar en daarom het Somchem veilig gespeel en hul ladings afwaarts aangepas. As jy die Lotnommer onder die blik deurgee sal ons vir jou beter raad kan gee. As jy alleen wil aangaan gebruik dan liefs die laer syfers en begin met die minimumlading.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Vortek
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Jun 16, 2014 10:51 am

Re: QL vs Somchem 243

Post by Vortek »

Soos genoem, S365 is baie op en af met hulle lotte die af gelope tyd wat mens lekker rond neuk.

Ek het die selfde proebleem.

Dit is belangrik om te herlaai binne vieligge ladings en dan te gan skiet en die spoed te meet en dan QL aan te pas om jou op die regte spoor te sit. Sodra jy jou spoed het wat jy gemeet het deur 'n chronograph dan kan jy jou goed verander op QL om jou in die regte rigting te ly en jou ladings vir jou te kan uit werk
HenreH
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Jul 02, 2012 1:51 pm

Re: QL vs Somchem 243

Post by HenreH »

More

Baie dankie vir julle insette en hulp.

Ek herlaai nou al vir so twee jaar maar weens fondse nie moontlik om QL te koop nie.

Die S365 lot nommers is soos volg lot 74 en lot 76.

Julle hulp word waardeur.

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vs Somchem 243

Post by tripodmvr »

Net in die algemeen.

Lot 74 is 'n warm lot in die 243. Laai af met 16% om nie oordruk te kry nie.
Lot 76 is weer naby aan die ou Somchem syfers.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
HenreH
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Jul 02, 2012 1:51 pm

Re: QL vs Somchem 243

Post by HenreH »

Ek is bietjie in die duister as die kom by die ou Somchem syfers ek het net die nuwes.

Is daar 'n sekere spoed wat ek moet behaal om die sweet spot te kry?

As iemand my kan help sal ek waardeur.
Post Reply