jakkalse
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: jakkalse
As jy regkom gee my ook daai raad asb. Groete.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: jakkalse
Daar is net een raad, kry jou grensdrade dig. Jakkalsproef met sifdraad en klippe gepak of elektrifiseer.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: jakkalse
nee wat dis te duur,ek verloor darm nie so baie aan jakkalse niewlm wrote:Daar is net een raad, kry jou grensdrade dig. Jakkalsproef met sifdraad en klippe gepak of elektrifiseer.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: jakkalse
Nog nie!johans wrote:nee wat dis te duur,ek verloor darm nie so baie aan jakkalse niewlm wrote:Daar is net een raad, kry jou grensdrade dig. Jakkalsproef met sifdraad en klippe gepak of elektrifiseer.
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: jakkalse
Tel die vrot draad tussen julle op en jaag al jou skaap deur na jou buurman. Na n dag of wat sal hulle daar begin vang en nie meer by jou nie...johans wrote:enige raad hoe om jakkalse van jou skaap af te hou sodat hulle by jou bure kan vang?lyk my dis die enigste manier hoe ek gaan samewerking kry
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: jakkalse
haha,julle sal my nou nie glo maar my buurman het my nounet gebel en gese die jakkals vang hom hys in vir die chopper.my plan het vrugte afgewerk
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: jakkalse
Johans wie vlieg vir julle en wat is sy tarief as ek mag vra? Ek kom agter die jakke leer die chopper ook maar met die tyd. Hoe maak julle as jul sien hy gaan in ñ gat?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: jakkalse
Ek kraal my skaap snags in elektriese kampie, ek skiet en sit gif uit, en het herders hond. Jakkals vang nogsteeds maar nie meer so baie nie. Hul nuutste trick is om in die dag met digte mis te kom jag!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: jakkalse
Hallo BeesBeesBreet wrote:..... sit gif uit.......
Watter soort en hoe suksesvol is jy daarmee?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: jakkalse
Jy kry Gif by die slim ouens wat net honde of altans kanines dood maak. Kry dit in klein 50ml bottles, dis n pasta wat jy om klip smeer naby drink plek. Jakkals eet die gif drink dan water wat dit activeer... hy gaan vrek dan elders. Hoe suksesvol? Weet nie, nie dooie jakkalse gesien nie maar hulle was minder. En die gif was geeet. Daar is natuurlik ander metodes met onwettige gif wat van my buure gebruik. Mens moet baie versigtig wees daarmee, so ek bly weg.