Naand manne
Kan iemand help asb, my pa is opsoek na 6mm BR brass.
Sal enige insette wardeer.
Dankie en groete.
Dwight
Wanted : 6mm BR Brass
- Fanie Maritz
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Nov 22, 2010 12:05 pm
Re: Wanted : 6mm BR Brass
Ek het by Outdoorguru gekry so 3 maande terug.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Wanted : 6mm BR Brass
Bel gou die nommer.
Riaan 0762247331. Humansdorp Koop
Riaan 0762247331. Humansdorp Koop
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Wanted : 6mm BR Brass
Baie dankie, het reg gekom.
Groete
Groete
